Gooi mielies! Gaan groot, geniet die lewe, geniet jou mense en mors lekker baie krummels.
Hopelik is ons patat ook altyd mooi soet wanneer ons haar met room smeer en lekker styf toedraai in ‘n bersie ☺️
Ek skryf oor kos maak en die mense vir wie ek dit maak